By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Auto Towing

Auto Towing is ‘n gevestigde insleep- en herwinningsdiens wat vir die afgelope 23 jaar vanuit Humansdorp diens lewer. 

Wat Auto Towing uniek maak, is die feit dat hulle nie net die Oos-Kaap bedien nie, maar ook sommer die hele land vol sal ry om tot jou diens te wees.

Tot gestrande walvisse word ook met sorg herwin en vervoer.

Die eienaar, Rudolf de Vos, het ook sy dienste verder uitgebrei en wend nou sy spesialiskennis aan vir die ontwerp en bou van insleeptrokke. Daar is reeds ‘n paar van sy trokke wat met groot sukses in die mark gebruik word.

Met Auto Towing het jy die vertroue dat hulle vinnige doeltreffende diens lewer teen regverdige tariewe. Hulle is gekontrakteer deur die meeste Versekeraars, insluitende die AA.

BIG OR SMALL WE TOW ‘EM ALL!
Kontaknommer:24/7: 082 291 1111
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site