BF Goodrich
Op 1 Mei 2017 het BF Goodrich-bande 'n lekker promosie geloods. Koop twee of meer BFGoodrich-bande by 'n handelaar naby jou en jy kan die wenner wees van 'n splinternuwe 2017 Jeep Wrangler Rubicon, ter waarde van R1 miljoen.
Die BF Goodrich handelsmerk het homself onderskei deur sy pioniersgees, en sy begeerte om die perke van prestasie uit te brei. Baie belangrike vordering in die ontwikkeling van bande het ontstaan as gevolg van hierdie ingesteldheid.
Waarvoor wag jy? 'n Splinternuwe Jeep Wrangler het 'n eienaar nodig - gaan koop twee B F Goodrich bande en dit kan joune wees.