By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Barloworld Isuzu Trucks

Barloworld Isuzu Trucks in City Deep, Johannesburg, bied ‘n volledige vervoeroplossing, van die keuse van die korrekte voertuig vir elke toepassing, aanskaf van die toepaslike produk tot  kommissie van produkte met rugsteundiens.

Hulle het  nege dubeldeurry dienspunte, is weeksdae oop van 7h30vm tot 10nm, en bied Saterdagdienste op bespreking. 

Hulle bied ook oorslaapfasiliteite aan langafstand bestuurders.

BARLOWORLD ISUZU TRUCKS bied ‘n spesialisvennootskap.Hulle streef daarna om kliëntverwagtinge te oortref deur puik diens, en is jou vennote deur die leeftyd van jou voertuig.
Kontaknommer:011 296 5000
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site