By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Beekman Super Canopies

Beekman Super Canopies op Krugersdorp, met meer as 64 monteersentrums landwyd, bied ‘n omvattende reeks veselglaskappies vir die meeste tipes voertuie op die Suid-Afrikaanse mark. 

Hulle is die grootste vervaardiger van veselglas kappies in Suid-Afrika en sedert 1974 is die naam ‘Beekman’ sinoniem met gehalte en betroubaarheid.

Beekman is die enigste kappie-vervaardiger met ISO 9001 akkreditasie, wat beteken dat hul klante verseker is van die beste produkgehalte waar dit meer as 145 produkte aangaan. Beekman is ‘n goedgekeurde verskaffer aan al die hoof-voertuigvervaardigers in Suid-Afrika.
Kontaknommer:021 948 3701
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site