By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Bidco Trucks

Bidco Trucks is gerieflik geleë op die Noord-Oostelike hoek van die N1 snelweg en Sefako Mokghato rylaan - die ou Zambesiweg in Pretoria.

Hulle koop en verkoop ‘n groot verskeidenheid gebruikte vragmotors, alle tipe sleepwaens, trekkers en enige geel verwante siviele konstruksietoerusting. Hulle bied ook derdeparty finansiering.

Bidco Trucks wil bekend staan as jou eenstopdiens. Indien jy enige aankope wil doen of voorraad het om te verkoop sal hulle jou graag professioneel bystaan. 
 
Bidco Trucks se besturende direkteur Wim Bester is ‘n ou bekende met 25 jaar ervaring in die afslaersbedryf en gaan in 2019 op ‘n gereelde basis veilings aanbied om hulle kliëntebasis uit te brei en vloot eienaars die geleentheid te gee om hul bates in kontant te omskep. 

Bidco trucks glo aan professionele diens met integriteit. Maak Bidco Trucks jou eerste keuse as dit by die koop of verkoop van jou bates kom. Skakel of besoek hulle vandag nog sodat hulle na jou behoeftes kan omsien.
Kontaknommer:012 808 9903/4/5
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site