By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Brandvlei Verspreiders

Brandvlei Verspreiders bied groothandel petroleumprodukte aan landbou, munisipaliteite, hospitale en logististiese besighede in Gauteng, Vrystaat, Noord-Wes en Limpopo.

Hulle beskik oor verpreidingspunte in Rustenburg, Klerksdorp, Brits, Levubu, Lichtenburg en Brandvlei in Randfontein omgewing. Hulle eie stoorgeriewe en vervoervloot waarborg vinnige voorsiening van diesel, petrol, paraffien en olie aan hulle kliënte. Hulle lewer puik diens, tydige aflewering en ‘n betroubare voorraad en produkte teen mededingende pryse.

Brandvlei Verspreiders glo aan die opvoeding van die gemeenskap, ondersteun skole en skenk ook aan evangelisasie. 
Kontaknommer:011 696 9946/47
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site