By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

British 4x4

British 4x4 op die Bronkhorstspruitpad naby Silverlakes, in Pretoria-Oos, is deur die eienaar, Jonathan Cawood, vanweë sy passie vir Land Rover begin. Dit het van ‘n stokperdjie tot ‘n volwaardige besigheid gegroei...

Indien jy nuwe lewe aan jou ou Land Rover wil gee, is British 4x4 die plek vir jou. Hier is ten volle toegeruste Land Rover vernuwing- en herstelsentrums en ‘n onafhanklike dienste werkswinkel op dieselfde perseel. Met die nodige aandag en liefde is ’n Land Rover tydloos. 

British 4x4 voorsien nuwe onderdele asook betroubare gebruikte onderdele, net soos dit jou sak pas. Verder verskaf hulle ook ‘n wye reeks bykomstighede vir die 4x4 entoesias en die avontuurlustige reisiger.

British 4x4 – enige iets vir jou Land Rover – eerstehandse en tweedehandse komponente, toebehore, herstel- en paneelklopwerke of dienste – alles top kwaliteit!
Kontaknommer:012 802 0870
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site