By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

CBS

CBS of Clutch and Brake Specialists, het al in 1948 in Kaapstad begin en dra die vertroude CBS naam sedert 1959.

Hulle verkoop en herbou koppelaars, doen remskoen- , remvoerings- en remdromverkope en herstelwerk asook lugremstelsel-diagnoses, herstelwerk en onderdeelverkope.

CBS se werk word uitgevoer deur volledig opgeleide tegnici en alle herstelwerk dra ‘n nasionale waarborg. Buiten dit het hulle ook ‘n volledige reeks gewaarborgde onderdele.

CBS – Clutch and Brake Specialists – gewaarborgde vakmanskap, topklas werkswinkels en gemoedsrus vir elke kliënt. 

As dit by remme en koppelaars kom, kan jy nie ‘n kans vat nie. Besoek gerus ‘n tak naby jou.
Kontaknommer:011 879 6000
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site