By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

CMH Nissan Ballito

Die JSE gelyste Combined Motor Holdings , of “CMH Nissan” soos almal hulle ken, het in Junie 2015 hier in Moffat straat, Ballito deure oopgemaak.

Nissan bied natuurlik hulle wye reeks voertuie wat voorsiening maak vir enige iemand en almal. Van die intreevlak Datsun tot die magtige “Patrol” en tussen die twee is daar ook baie keuses.

Hulle vriendelike, professionele span hanteer elke kliënt soos die enigste een en selfs hulle gebruikte-voertuigafdeling kom met daai Nissan betroubaarheid. 

Die topklas werkswinkel bied uitstekende dienste en reperasies, en met ‘n ten volle uitgeruste onderdele-afdeling is dit ook nooit ‘n probleem nie.

CMH Nissan Ballito – Hier word jou wildste verwagtinge oortref!
Adres:Ballito
Kontaknommer:032 946 5820
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site