By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

City Wheels

City Wheels in Pretoria is ‘n motor- en bakkie-afslaersmaatskappy wat twee maal per week veilings aanbied.  Hulle is ‘n familiebesigheid met ‘n trotse rekord van 27 jaar. 

City Wheels bring die kopers en verkopers van voertuie bymekaar, en bied deeglike en uitgebreide blootstelling aan verkopers deur middel van hul reklame op die Internet sowel as advertensies in tradisionele  media. 

Alle voertuie wat deur City Wheels verhandel word, word eers sorgvuldig nagegaan. 
Kontaknommer:012 335 1783
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site