By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Cobra X

Cobra X op Nigel doen voertuig-stilering op bakwerk. Hulle vervaardig estetiese onderdele vir Ford en Toyota in die Na-markbedryf. 

Al Cobra X se produkte word plaaslik vervaardig  en hulle is ‘n trots Suid-Afrikaanse maatskappy. CAD-programmatuur en CNC toerusting en skandering word aangewend om ‘n item te vervaardig, waarna finale monteer-toetse volg vir perfekte afronding met ‘n plastiek hoëdruk-vormproses voordat die gietvormproses begin. Die parte word daarna met ‘n robot gesny om elkeen100 persent te laat pas. 
Alle onderdele het ‘n vyfjaar-waarborg en sal vir die volgende tien jaar beskikbaar wees om beskadigde onderdele te vervang. 

Cobra X beskik oor deeglike monteer-ervaring en gebruik net produkte van die hoogste gehalte. 
Kontaknommer:083 283 6703
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site