By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Coleman Transport

Coleman Transport in Suider Afrika het meer as twintig jaar ondervinding in die vervoer van vrag en persoonlike vraggoedere tussen Namibië, Suid-Afrika en ander buurstate. 

Met vragdepots in Windhoek, Walvisbaai, Springbok, Gauteng en Kaapstad lewer hulle hoogs aangepaste en uitgebreide logistieke- en vervoerdienste.

Hulle ontwikkel deurlopend nuwe en innoverende maniere om veilig en koste-effektief vrag te vervoer. Dit lei tot beter vervoeroplossings volgens die behoeftes van elke kliënt - een grootte pas nie almal nie.

Coleman Transport - die gemiddelde ouderdom van die vloot word op drie jaar gehandhaaf - elke twee jaar word nuwe voertuie gekoop.
Kontaknommer:+264 81 881 3301
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site