By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Dekra Automotive

Dekra Automotive is die grootste onafhanklike voertuiginspeksie-maatskappy in Suid-Afrika. Hulle beskik oor 40 toetssentra landwyd, voer sowat   35 000 toetse per maand uit, en lewer ‘n eenstopdiens aan kliënte in al die hoofsentrums.

Dekra Automotive verrig ‘n verskeidenheid voertuigtoetse, met padwaardigheid as hooftoets. 
Dekra Automotive is trots op hulle dienslewering. Hulle streef na gehalte en bly trots onafhanklik, deur nie by die herstelbedryf in te skakel of verwysings te doen nie. 

Dekra Automotive streef daarna om lewens te red deur veilige voertuie op Suid-Afrika se paaie te plaas.

Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site