By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Desert Wolf

Desert Wolf op Tiegerpoort staan bekend vir sy taai sleepwaens wat internasionaal gewild is, maar ontwerp en vervaardig ook ‘n uitgebreide reeks verkennings-, sekuriteits- en logistieke steuntoerusting, soos onbemande vliegtuie met termiese kameras, Hoë-tegnologie militêre verkenningstoerusting, sleepwaens met mobiele logistiese ondersteuning, water- en brandstoftenks, kragopwekkers, watersuiweringstelsels en mobiele veldstowe.

‘n Verskeidenheid van doeltreffende beveiligingstelsels vir die bekamping van plaasaanvalle en veediefstal, en die beskerming van wild, word ook ontwikkel. 

Desert Wolf wend snykant tegnologie aan om briljante, doelgemaakte en duursame produkte van gehalte te voorsien. 
Adres:Pretoria, Gauteng
Kontaknommer:012 811 1168
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site