By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Discount Midas

In Waterval Oos, Rustenburg, sal jy die Discount Midas kry. Aanvanklik gestig as 'n onafhanklike onderdele-winkel in 1978, het hulle omskep in 'n Midas tak in 1985 en die tweede tak is 6 jaar gelede ge-open en so opgegradeer van 200m² tot 8000m². 

Discount Midas beplan om in die nabye toekoms nog verder uit te brei en het onlangs 'n visvang-afdeling en ’n wapen- en ammunisie departement oopgemaak.

Hulle is natuurlik in die motorvoertuig-onderdele en toebehore bedryf, met die wydste verskeidenheid teen die beste pryse. Dit alles integreer met die nuwe buite-afdeling vir visvang en jag-entoesiaste, en die kampeerbedryf.

Hulle bied ‘n groot voorraad, 'n wye produkreeks, gehalte produkte teen bekostigbare en mededingende pryse asook gemoedsrus met alle Midas produkte, gerugsteun deur 'n 1 jaar waarborg.

Discount Midas – die korrekte onderdeel teen die beste prys.
Kontaknommer:014 592 5682
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site