By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Durbanville Bakwerke

Durbanville Bakwerke is al meer as 30 jaar aan die gang met die herstel van alle soorte voertuie wat bakwerkskade opgedoen het – groot of klein. 

Professionele en vriendelike diens, met fokus op kwaliteit, eerlikheid en Christelike waardes is die wagwoord met alles wat hulle doen.

Durbanville Bakwerke sal altyd daai ektra myl saam met jou loop. Die nuwe eienaars vir die afgelope jaar sal altyd help waar hulle kan en geen taak is ooit te groot of te klein nie.

Met die nuutste moderne toerusting sal hulle jou voertuig se bakwerk beter as nuut herstel en die gesamentlike ervaring van hulle deeglik opgeleide personeel, maak die verskil.

Durbanville Bakwerke – hulle haal die kopseer uit jou ongelukskade.
Kontaknommer:021 975 8010
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site