By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

East Rand Truck Sales

East Rand Truck Sales in Boksburg het in 2002 hulle deure oopgemaak en spesialiseer in die verkope van goeie gehalte tweedehandse vragmotors en sleepwaens. 

Hier kry jy deeglike, professionele diens by al die verkoopspersoneel en jy koop ook gemoedsrus met uitstekende na-verkope diens.

Vragmotors en sleepwaens word hier baie deeglik in hulle eie werkswinkel ondersoek en natuurlik op perfekte standaard herstel deur top werktuigkundiges, voor hulle nog te koop aangebied word. Die mededingende pryse wat East Rand Truck Sales jou bied, sal jy nie sommer op ander plekke kry nie en die verskeidenheid van keuses beteken net een ding – hulle het die regte trok vir jou doeleindes.

East Rand Truck Sales – trokke en sleepwaens wat jy kan vertrou.
Kontaknommer:011 823 2570
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site