By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Edan Vehicle & Asset Hire

Edan Vehicle & Asset Hire langs Beyers Nausé in Muldersdrift is al meer as 10 jaar in die huurbedryf vir gehalte sleepwaens van alle soorte. 

Hulle vloot van meer as 200 sleepwaens sluit onder andere in - 3-as swaargewig sleepwaens; “superlinks”; “Tautliners”; “pantechnicans”; platbakke en “tippers.”

Edan is betroubaar en sal uit hulle pad gaan om die kliënt by te staan op elke denkbare manier. Hulle is gedrewe om met toegewydheid vir jou net goeie diens te lewer. Elke sleepwa hier, word fyn nagegaan en volledig gediens voor dit oorhandig word. 

Edan Vehicle & Asset Hire – beskostigbare verskeidenheid gekoppel aan uitstekende diens.
Kontaknommer:011 794 5881
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site