By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Elliott Mobility

Elliott Mobility is ‘n verhuising- en stoormaatskappy met takke regdeur Suider-Afrika, wat beide nasionale en internasionale pak- en verhuisingsdienste bied. Dit sluit die verskuiwing van voertuie, korporatiewe kantore, kunswerke en troeteldiere in.

Elliott Mobility se omvattende diensteportefeulje bied ondersteuning aan kliënte by elke stap van die verhuisingsproses. Hulle ervare en opgeleide spanne en verskeidenheid voertuie is toegerus om aan elke kliënt se vereistes te voldoen. 

Die maatskappy doen ‘n behoefte-bepaling en gratis kwotasies, en is deel van ’n internasionale netwerk van goedgekeurde vennote in die bedryf. 

Hulle is ‘n lid van al die internasionale en plaaslike bedryfsverenigings, soos FIDI, OMNI, SAIMA, PMA en IAM. 

Elliott Mobility staan bekend vir hulle gehaltediens en innoverende oplossings, en lewer aan beide privaat- en korporatiewe kliënte hoogstaande gehalte trek-ervarings. 

Elliott is amazing!
Kontaknommer:011 256 3000
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site