By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Evolution Wheel & Tyre

Booysensweg 85 in Johannesburg is die tuiste van Evolution Wheel & Tyre, waar hulle eintlik die hele manier waarop 'n bandehandelaar kliënte bedien, herontwikkel het - met 'n nuwe dimensie in bandmontering.

Evolution Wheel & Tire het verlede jaar ontstaan toe hulle besef het dat kliënte 'n ervaring gebied moet word wat geen ander monteringsentrum kan bied nie. Hulle het gevoel dat kliënte 'n ordentlike plek nodig het, veral vroulike kliënte, waar hulle 'n aangename plek het om te gaan sit en ontspan terwyl aan hulle motors gewerk word.

Hulle glo ook hulle bied die beste aanbod in terme van reekse, groottes en handelsmerke van beide wiele en bande, wat ongeëwenaard in die bedryf is. Evolution Wheel & Tyre dra 'n reeks van 400 verskillende bandgroottes en 200 verskillende allooi-wielontwerpe.

Evolution Wheel & Tyre - wiele, bande, batterye, skokbrekers en wielsporing - kwaliteit produkte, ongeëwenaarde diens teen die beste moontlike waarde.

Kontaknommer:011 499 0072/3
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site