By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Faith Wheels

Twee kilometer uit op die Moloto pad vanaf Zambezi rylaan, staan “Faith Wheels Tankers” gereed om jou te help met die vervoer van brandstowwe.  

“Faith Wheels” is gestig in 2007 met 4 tenkers en hulle het so deur die jare saam met hulle kliënt “Elegant Fuels” gegroei. Die vloot bestaan nou uit 32 GRW tenkers en hulle lewer plus-minus 25 miljoen liter per maand af.

Faith Wheels is trots op hulle goeie en betroubare diens. Hulle laai vir groothandel kliënte en lewer af by privaat garages, myne, plase, dieseldepots, konstruksie-maatskappye ensovoorts. Dis ‘n kliener ondernemming waar die kliënt se behoeftes eerste kom. Besluitneming word bespoedig deur direk met die bestuur te praat.

“Faith Wheels Tankers” – “Fueled by Faith.”
Kontaknommer:082 901 8007
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site