By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ferreira Broers

Ferreira Broers op Bethlehem beskik oor die volle handelaarskappe vir Yamaha en FAW Vragmotors.

Hulle bied tegniese ondersteuning vir alle tipes voertuie soos motors, vragmotors, bakkies, motorfietse en sleepwaens, sowel as bystanddienste, 24-uur per dag en sewe dae per week. 

Ferreira Broers is leweransiers van Staffy Solutions bybehore vir viertrekvoertuie en voorsien die 3-dimensionele ontwerp en vervaardiging van staalprodukte.

CNC plasma-snywerk, sandblaas en poeierlaagverfwerk sowel as Rhino Lining bakrubber met ‘n 36-maande waarborg word ook deur hulle behartig. 

Ferreira Broers glo in integriteit bo alles, en is verbind tot puik kwaliteit produkte en diens. 
Kontaknommer:058 303 5372
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site