By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

H & F Hydraulics

Sedert 1983 het H & F Hydraulics gegroei tot 'n leier in die motoronderdele voorsieningsbedryf. Hulle bied net die heel beste motoronderdele, Donaldson filtrasiestelsels, hidroulika, myntoerusting en spoorlose onderdele. 

Met hulle lang en wye ervaring van ingenieurswese, kan hulle die hoogste vlakke van diens lewer, terwyl hulle steeds koste-mededingend kan wees.

H & F Hydraulics het ’n wye, gevarieerde reeks produkte vir al jou behoeftes en loop die ekstra myl om die regte onderdeel in hulle ingenieursfasiliteit te ontwikkel. Hulle spesialiseer ook in die herbou van ondergrondse masjinerie.

H & F Hydraulics – Die regte prys - Hoë kwaliteit - en die wydste verskeidenheid.



Kontaknommer:014 596 6463
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site