By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hans Nel Bande

Hans Nel Bande is vernoem na Hans omdat hy al so lank die Lichtenburg omgewing met bande bedien, dat hy bekend staan as “die bande-man”. 

Hulle verskaf trok, kar, bakkie, trekker, vurkhyser, motorfiets, implement, 4x4 en industriële bande. Kortom – as iets bande het, doen hulle die pas, balansering en sporing vir jou en op die koop toe het Hans Nel Bande ook ‘n 24-uur noodbystand-diens..

Hans Nel bande bied waarde vir geld met vriendelike, topklas diens en die beste produkte. Hulle opvolgdienste is dieselfde kaliber. Hier kom kliënte weer en weer terug.

Hans Nel Bande Lichtenburg – hulle het letterlik alles van die beste.
Adres:Transvaalstraat 29, Lichtenburg
Kontaknommer:018 632 6777
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site