By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Harley-Davidson Tygervallei

Harley-Davidson Tygervallei in die Willowbridge Lifestyle Sentrum, beskou hulleself as die droommakers – hier kan jou drome vir jou gerealiseer word.

Sedert 2007 lewer hulle nuwe en gebruikte Harley’s uit die agentskap wat spesifiek vir Harley-Davidson gebou is.

Dis persoonlike ombouings, wat dié handelsnaam wêreldwyd ikonies maak. Verder bied hulle ook die bekende reeks motorfietsklere en bykomstighede. 

Buiten die ten volle toegeruste werkswinkel is Harley-Davidson Tygervallei ook ‘n gemagtigde verhuringsagent.

Harley-Davidson Tygervallei – dis nie net ‘n produk nie – dis ‘n leefstyl ervaring.
Adres:Tygervallei, Kaapstad
Kontaknommer:021 914 8888
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site