By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hatfield VW

Hatfield VW se besigheidsmodel het nie plek vir ‘n middelman nie. Hulle is trots op hulle 18 jaar van uitmuntende dienslewering.

By Hatfield VW verkoop hulle nuwe modelle van Volkswagens, ligte kommersiële voertuie en gewaarborgde gebruikte voertuie.

Hatfield VW se kommersiële afdeling is wyd en syd bekend. Hulle bied die volledige reeks Volkswagen kommersiële voertuie – alles gerugsteun deur die onverbeterlike Volkswagen waarborge.

Kom beproef gerus hulle uitnemende diens – die verhouding met jou as kliënt. begin nadat jy ontvangs geneem het. Jy besit nie net jou voertuig vir ‘n week gedurende die koopproses nie, dit gaan oor elke kilometer, waar hulle na jou voertuig sal omsien.

Hatfield Volkswagen – professioneel, presies en eerste geklassifiseer in dienslewering.
Kontaknommer:012 431 6400
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site