By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Hoffeldt Motorgroep

Die Hoffeldt Motorgroep in Bronkhorstspruit is uniek en bestaan al 35 jaar met die volgende Agentskappe:
- Hoffeldt Auto : Ford
- Rob’s Nissan : Nissan en UD Swaarvoertuie
- Bronkhorstspruit Motors : Chevrolet, Opel en Isuzu
- Autowagen  : Volkswagen en kommersiële voertuie
- En Hyundai Bronkhorstspruit 
Buiten dat hulle spesialiseer in die verkoop van Nuwe Voertuie, Trokke & Trekkers, beskik hulle ook oor toegeruste Dienssentrums en Onderdele Afdelings.  Gebruikte Voertuie is volop en finansiering word professioneel en flink op die perseel gereël.

As Plattelandse Markleier bied hulle ‘n eenstopervaring wat oor ‘n verskeidenheid moontlikhede beskik, sodat aan elke kliënt se spesifieke behoeftes voldoen kan word. Dit verseker uitstekende kliënte-tevredenheid en vriendelike diens.

Die Hoffeldt Motorgroep - Die grootste plattelandse Motorgroep in Suid-Afrika!
Adres:Bronkhorstspruit
Kontaknommer:013 932 6400
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site