By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Honda Auto Klerksdorp

Honda Auto Klerksdorp is diens-georiënteerd, daarom is hulle nou al 3 jaar agtereenvolgend as Honda – handelaar van die jaar, aangewys. Op die koop toe was hulle 2 jaar daarvan, ook nog die Top Handelaar in die land.

Kom ons wees eerlik – Honda produkte is die produk met die minste moeilikheid wêreldwyd en met die reeks modelle kan jy werklik kies en keur met die gerustelling van ongelooflike na-verkope diens en waarborge.

Honda Klerksdorp het top verkoopspersoneel en hulle slaag alles met hoë lof – 99.7% in hulle laaste SSI of Sales Services Index en 98% in hulle CSI of Custumer Satisfactory Index.  Klinkklare bewys dat jy net die beste herstelwerk en diens hier kry.

Honda Auto Klerksdorp – ‘n Hoogs betroubare produk en die beste persoonlike diens. “The Power of Dreams.”
Kontaknommer:018 468 7780
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site