By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Interbilt Truck Repairs

Interbilt Truck Repairs op Bapsfontein spesialiseer in die herstel van kommersiële voertuie, wat intou, herstel- en paneelklopwerk insluit. Hulle staan ook bekend vir hulle ombouvaardighede. 

Interbilt beskik oor opgeleide en ervare personeel, en wend die mees gevorderde hersteltegnologie in die vervoerbedryf aan om die hoogste gehalte werk te lewer. 

Interbilt is 24/7 beskikbaar en bied leentrokke kosteloos om hulle kliënte te ondersteun sodat die kliënte se besighede sonder onderbreking kan voortgaan. 
Kontaknommer:082 5678 444
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site