By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Jerrycar

Jerrycar op Frankfort vervaardig brandstofwaentjies en chemiese mengkarre vir lug- en grondbespuiting. 

Die unieke brandstofwaentjie is stabiel en betroubaar. Sy swaardiens as-arm en vering maak hom taai en opgewasse vir rowwe veldry-toestande. 

Bo en behalwe dieselkarre vervaardig hulle ook waentjies wat petrol, paraffien, Avgas en Jet A-1 vervoer.

Jerrycar  is invoerders van brandstof-hanteringstoerusting en voorsien klante regoor Suidelike Afrika van pompe, meters, filters, pype en verwante toerusting. 

Aan die hand van ‘n landswye afleweringsdiens voorsien hulle aan groothandel, kleinhandel en die eindverbruiker, hoë kwaliteit brandstofhanterings-toerusting.
Kontaknommer:058 813 1091
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site