By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

KTE

KTE in Windhoek is ’n staalvervaardinging-maatskappy. Die hooffokus is op toerisme voertuig-omskakelings, met nog produkte soos lorrie- en sleepwabakke, voertuig-relings, wildkykers en nog meer. 

KTE spesialiseer in unieke ombouings volgens jou voorskrifte. Met hulle topklas toerusting en kundigheid, diens hulle ook voertuie vir die publiek, toeriste en toermaatskappye.

KTE – Gehalte en kwaliteit vakmanskap. Hulle bekostigbare voertuig-diensplan is seker hulle grootste voordeel. Maak ’n nota van hulle nommer.

Kontaknommer:+264 61 210 109
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site