By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kagima

Kagima Earthmoving op die N14 net buite Krugersdorp is dié plek om gebruikte, gewaarborgde trokke kommervry te koop. 

Kagima het in 2006 begin en het vanweë hulle professionele en eerlike diens gegroei tot waar hulle vandag is. Hulle bied net kwaliteit en voorsien ook die regte voertuig wat aan jou unieke vereistes sal voldoen.

By Kagima bestaan daar nie iets soos ontevrede kliënte nie. Inteendeel – 80% van hulle klandisie is mense wat weer en weer terugkom omdat hulle hier net waarde vir hulle geld kry. Waarde en verskeidenheid te kies en te keur.

Kagima Earthmoving – Gebruikte trokke en toerusting wat aanhou werk.
Kontaknommer:Johandré: 060 992 2898
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site