By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Khanda Automotive Engineering

Khanda beteken “herstel” in Zulu en by Khanda Automotive Engineering is hulle trots dat transformasie lank reeds voor enige SEB kodes plaasgevind het en kundigheid in die proses gesamentlik opgebou is.

Khanda is ‘n ingenieursmaatskaapy wat spesialiseer in volledige enjinherbouings (van klein tot groot trokke en kommersiële enjins.) Hul dienste sluit in gespesialiseerde masjinering, professionele enjinmontering, ‘n volledige Bosch dieselsentrum, algemene voertuigherstelling en volledige asessering wat selfs op skype gedoen kan word. 

Khanda is die enigste nasionale geakkrediteerde herbouer van UD trokke en ook ‘n amptelike herstelagent vir Deutz diesel power. Hulle bied ‘n vyfdag omkeertyd op enjinherbouings met 12 maande waarborge. Myne en vlooteienaars en die algemene publiek, sal groot baat kan vind by Khanda!
Kontaknommer:012 377 9800
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site