By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Kia Motors Jeffreysbaai

Kia Motors Jeffreysbaai verskaf sedert 2015 net die beste transaksies op gewaarborgde nuwe Kia modelle en gebruikte motors.

Kia produkte is van hoogstaande gehalte en is die afgelope 4 jaar die nommer 1 verkoper in die VSA. Met aanpasbare dienskontrakte, dienste van wêreldklas standaard, onderdele wat altyd beskikbaar is en die deeglik opgeleide span tegnici, bied Kia Jeffreysbaai kommervrye vervoeroplossings.

Kia Jeffreysbaai is klein en gee juis daarom persoonlike diens en gehaltetyd word aan elke kliënt en taak gewy.

Kia Motors Jeffreysbaai – met ‘n 5 jaar onbeperkte kilometer waarborg op alle modelle, hoef jy nie verder te soek nie. 
Kontaknommer:042 9400 661
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site