By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

LeBusha Sleepwaens

LeBusha Sleepwaens in Rosslyn bou eintlik enige sleepwa maar fokus op hulle kampwa, die Overlander, wat baie goed ontvang word.  

Die Overlander maak kamp makliker en vinniger. Opslaan is letterlik een, twee, drie! Deur sterk konstruksiemetodes te gebruik gee dit jou gerusstelling ook daarby. LeBusha kan die wa aanpas by enige kliënt se spesifieke behoeftes. Juis daarom, probeer hulle elke wa wat hulle bou uniek maak en gebruik kliënte se terugvoer vir die doel.

Die wa se groot onderskeid is dat dit ‘n kampwa is waarin jy slaap, in plaas van bo-op. Geen lere klim in die donker of oor mense klim in die aand nie. Hy is amper nes ‘n klein woonwa. Dit sleep makliker en is baie meer stabiel as ‘n kampwa met bo-tent.

LeBusha se Overlander - ‘n Sterk geboude, handige produk, wat maklik is om te gebruik. Besoek hulle gerus vir goeie diens en baie koffie.

083 416 7157
info@labushatrailers.com
www.lebushatrailers.com 

Kontaknommer:083 416 7157
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site