By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Levi Auto

Levi Auto in Zambesi rylaan het 4 jaar gelede hulle deure oopgemaak en het vinnig ’n goeie naam gebou betreffende betroubare gebruikte motors.

Freddie van der Merwe en sy span ken die mark en weet presies wat kliënte soek as dit by tweedehandse voertuie kom – goeie gehalte, waarde vir geld en skoon, gedienste motors met waarborge.

Die kwaliteit van Levi Auto se voorraad kan nie betwyfel word nie en hulle dienslewering is uit die boonste rakke.

Levi Auto – gebruikte motors wat jy kan vertrou om die lang pad mee te vat.
Kontaknommer:012 770 3389
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site