By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

MSI

MSI op die hoek van Great North en West in Brentwood Park, Benoni, bied maand tot maand motorverhuring. Die konsep word beskryf as “pay as you drive”.
Die besigheid se uniekheid het ontstaan uit hulle “retail” tak, Markus Smal Motors om ‘n leemte in die mark te vul.

Verder het die kliënt ook dan die keuse van enige lengte termyn tot en met ‘n maksimum van 80 maande. 

MSI – hulle bied gemoedsrus met oplossings vir moeilike finansiële tye.
Kontaknommer:010 590 5060
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site