By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Manhattan Auto

Manhattan Auto in Jan Hofmeyrweg, Welkom, maak voorsiening vir 'n nis in die mark met die verkoop van kwaliteit gebruikte voertuie, nie ouer as 6 jaar nie. Dit sluit in alle handelsmerke en motors, SUV's, passasiersvoertuie en nutsvoertuie met lae kilometers en waar moontlik, die balans van die motorplan nog steeds beskikbaar op die voertuie. 

Manhattan se leuse is SMART TRUST. Hulle het nog altyd probeer om so deursigtig as moontlik met hulle kliënte te wees. Hulle glo dat na-verkope diens belangriker is as die aanvanklike transaksie.

Hulle luister na kliënte en bied wat hulle vra - nie wat hulle dink jy moet koop nie. Die besigheid is gebasseer op VERTROUE. Hulle hou hul beloftes en het 'n oopdeur beleid ten opsigte van na-verkope diens.

Manhattan Auto het ‘n 18 jaar professionele rekord in die Vrystaat en het onlangs hulle mark uitgebrei om die hele land in te sluit. As jy dus te vêr van Welkom woon, maak gerus ’n draai op hul webwerf vir topklas gebruikte motors.
Kontaknommer:057 355 4629
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site