By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mega Theron Traders

Mega Theron Traders het amptelik in Julie 2011 hul deure in Klerksdorp oopgemaak toe eienaar, Allan Theron ‘n geloofsprong geneem het. Vandag is hulle voorlopers in die motorindustrie en hulle spog reeds met 2 takke en het bykans 100 motors in voorraad.

Mega Theron Traders spesialiseer in die koop en verkoop van hoë gehalte tweedehandse motors. Hulle bied onverbeterlike pryse op inruilings en gaan uit hulle pad uit om jou droommotor te vind. Hulle verkoop ook motors teen mededingende pryse en bied puik na-verkope diens.

Elke motor wat deur Mega Theron Traders verkoop word, ondergaan ‘n streng kwaliteittoets om die beste gehalte te verseker.

Mega Theron Traders – Dit is waar al die goeie motors is. Besoek gerus hulle webwerf.
Kontaknommer:018 462 3759
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site