By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Modern Collision Repair Centre

MCR staan vir Modern Collision Repair  en hulle sorg vir ‘n professionele diens wat paneelklop, spuitverf en meganiese herstelwerk van voertuie insluit.

MCR is trots op hulle dienslewering. Hulle was een van die eerste paneelkloppers wat logiese diensafdelings geskep het - ontvangs, die onderdakse kwotasie-area, die paneelklop- en verfafdeling, asook die afleweringsarea waar die kliënt sy professioneel herstelde voertuig in ontvangs neem. Kliënte kan verseker wees dat hul voertuig se herstelwerk sal getuig van die hoogste kwaliteit en vakmanskap.

MCR is een van slegs 3 Mercedes Benz goedgekeurde herstellers in Mpumalanga en een van slegs 34 Fiat/Chrysler Automobiles goedgekeurde herstellers in Suid-Afrika. Hulle het fabrieksgoedkeurings van die meeste motorvervaardigers en is ook die gekose hersteller van versekerings-maatskappye.

Modern Collision Repair  in Trichardt, Secunda - Kwaliteit is nie onderhandelbaar nie.
Kontaknommer:017 638 0060/1
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site