By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Motolek

Motolek is die plek vir enige motor elektriese dienste. Hulle doen dit al sedert 1954 en sulke ervaring kan jy nêrens koop nie.

Motolek spesialiseer in die verkoop en herstel van aansitter motors, alternators en batterye. Verder is hulle ook meesters op die gebied van foutopsporing en diagnostiese werk op deesdae se gekompliseerde elektriese motorstelsels.

By Motolek kry jy topklas professionele diens in werkswinkels met net die beste en nuutste toerusting. Gemoedsrus en kwaliteit vakmanskap is ‘n absolute waarborg.

Alle tegnici by Motolek is gekwalifiseerd volgens oorspronklike vervaardiger standaarde en hulle gebruik net kwaliteit gewaarborgde produkte. Hulle werk dra ook ’n nasionale waarborg.
Kontaknommer:011 879 6000
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site