By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Motorworld

Motorworld in Voortrekkerweg, Parow, is al in 1982 begin en bied nog steeds na 34 jaar, die beste gebruikte voertuie vir sy kliënte. Hulle verkoop gekeurde gebruikte voertuie wat streng nagegaan is.

Finansiering, versekering, verlengde waarborge en ander produkte is deel van die Motorworld pakket. Voertuie hier, is in uitsonderlike toestand en gaan deur al die nodige meganiese toetse om seker te maak die kliënt kry ‘n goeie en betroubare voertuig.

Met so 100 voertuie in voorraad kan jy kies en keur. Hulle neem ook inruil-voertuie in. Motorworld is ‘n BlueChip Handelaar en behoort ook aan die IDA. Hulle is ‘n gemagtige finansiële dienste verskaffer met bankvennote Absa, Wesbank, MFC, Standard Bank en BMW finance.  

Motorworld - Vriendelike en opgeleide personeel, en net die beste transaksies vir hulle kliënte.
Adres:Parow
Kontaknommer:021 930 3763
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site