By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Motos Klerksdorp

Motos Klerksdorp is ook bekend as “KTM” Klerksdorp en “Honda-wing” Klerksdorp en jy het reg geraai – hulle is daar vir al jou motorfiets doeleindes.

Motos doen verkope van nuwe en gebruikte motorfietse, die herstel en diens daarvan, die verkoop van motorfiets-toebehore, onderdele en bykomstigehede. 

Verder reël hulle boonop motorfietsry lesse, avontuurroetes en deelname in wedrenne. Die eienaar is een van Suid-Afrika se top motorfiets renjaers...

Vir persoonlike, professionele eenstop diens met ‘n 100 % menslikheidsfaktor ingesluit, besoek gerus Motos - sentraal in Klerksdorp. Hier sal jy ure lank kan kuier tussen alles wat motorfietsry betref. Die kans is skraal – maar as hulle iets nie het nie, sal hulle dit vir jou kry…

Motos – hulle lewe en passie is motorfietsry!
Kontaknommer:018 468 1800
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site