By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

NTT Toyota Delmas

NTT Toyota Delmas verkoop nuwe en kwaliteit gebruikte voertuie en bied ook ‘n naverkoopdiens aan kliënte deur hulle Onderdele- en Werkswinkel-departemente.

NTT Toyota Delmas is trots op die besondere hoë gehalte diens wat hulle aan hulle kliënte lewer. Kliënte word met vriendelikheid ontvang en NTT Toyota Delmas handhaaf gesonde, sterk kliënte-verhoudings landwyd. Hierdie uitsonderlike kliëntediens word ondersteun deur die puik Toyota voertuie.  

Prioriteit word geplaas op vinnige, doeltreffende diens in die werkswinkel en NTT Toyota Delmas se onderdele-afdeling bevat die volledige reeks gewaarborgde en gehalte-onderdele en bybehore. 

By NTT Toyota word jy as ‘n vriend beskou en nie as net nog ‘n kliënt nie. 
Kontaknommer:087 286 2200
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site