By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

New Vaal Motors

New Vaal Motors op Bethlehem verkoop en diens nuwe en gebruikte Mercedes-Benz voertuie en vragmotors, sowel as Jeep, Fiat en Alfa Romeo voertuie en Fuso Vragmotors, en diens ook Freightliner vragmotors.

Hulle is deel van die New Vaal Groep met hoofkantoor op Vereeniging en takke in 
Kimberley, Johannesburg en Sasolburg. 

New Vaal Motors beskik oor werkswinkels vir motors en vragmotors met opgeleide en ervare werktuigkundiges, sowel as ‘n uitgebreide onderdele-afdeling. 

Kom maak gerus ‘n draai by New Vaal Motors, waar die kliënt se belange altyd eerste kom. 
Kontaknommer:058 307 8300
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site