By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Overstrand Paneelkloppers

Overstrand Paneelkloppers in Kleinmond lewer sedert 2002 topklas paneelklop- en spuitverfwerk vir die Overberg streek.

Hulle poog om net die beste diens en kwaliteit werk in die streek te doen.

Overstrand Paneelkloppers werk met eerlikheid en kwaliteit tegnologie, om met hulle top vakmanne jou voertuig perfek te herstel.

Hulle het geen probleem om uit te ry na jou toe om vir jou ’n kwotasie te gee nie. Hulle tel voertuie op en lewer weer af en doen hulle werk so gou as moontlik sonder om af te skeep.

Overstrand Paneelkloppers – volgens Lightstone se verbruikersindeks – die 4de vriendelikste paneelklopper in die hele Wes-Kaap.
Kontaknommer:028 271 3265/3542
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site