By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Penta Motor Group

Sedert die ontstaan van die Penta Motor-groep in 2011 het die maatskappy gegroei tot 13 handelaars, verspreid dwarsoor Gauteng, Mpumalanga, Limpopo en Noordwes, met takke in Montana, Menlyn, Klerksdorp, Rustenburg, Mokopane, Polokwane en Standerton asook die nuwe Suzuki-handelaar in Menlyn, Pretoria. 

Hulle leuse is om kliënte met blywende oplossings vir persoonlike en besigheidsvervoer-vereistes te voorsien met 'n verskeidenheid produkte en dienste om jou op die pad te hou.

Sluit vandag aan by die Penta Motor Group familie.
Kontaknommer:Philip Botha: 079 343 8838
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site