By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Platina Motor Groep

Die Platina Motor Groep in Rustenburg is sopas gestig en omvat Kia Motors, asook die Honda en Mahindra agentskappe. 

Hulle is natuurlik in die besigheid van die koop en verkoop van voertuie, met ten volle toegeruste na-verkoop dienssentrums met onderdele, vir elke fabrikaat. 

Die Platina Motor Groep glo in verhoudings met kliënte – nie net met die verkoop van voertuie nie, maar ook met die nasorg diens.

Die vriendelike personeel by Platina Motor Groep plaas hulleself altyd in die kliënt se skoene. Dit skep goeie verhoudings en sommer ook gefokusde werks-omstandighede.

Platina Motor Groep – puik diens met puik produkte vir die hele Noordwes provinsie. 
Adres:Korokorostraat 6, Waterfall East, Rustenburg
Kontaknommer:014 592 4298
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site