By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Platinum Truck Centre

Platinum Truck Centre in Pomona, Kempton Park, se kernbesigheid is die koop en verkoop van voorafbesitte vragmotors en sleepwaens. Hulle verkoop ook grondverskuiwings-toerusting en aanleg. 

Platinum Truck Centre lewer ‘n vriendelike en professionele diens. Hulle  voorsien advies aan hulle kliënte oor watter produkte die effektiefste sou wees vir enige spesifieke of algemene toepassing. 

Hulle ondersteun kliënte deur die hele proses en is trots op die gehalte van hulle produkte en die bekostigbare pryse daarvan. Die resultaat is dat kliënte keer op keer na Platinum Truck Centre toe terugkeer.

Kontaknommer:011 396 2467
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site