By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ramkat Truck Bodies and Trailers

Ramkat Truck Bodies and Trailers in Kraaifontein, bou alle soorte doelgemaakte sleepwaens - van klein makro-tipe waentjies tot 50 ton lae-bed bakke vir grondverskuiwingsmasjienerie. 

Soos die naam aandui, is Ramkat sleepwaens sterk en taai. 

Persoonlike diens word so vêr gevat dat hulle vir jou ’n wa sal bou waarvoor geen ander vervaardiger sal kans sien nie.

Ramkat het ‘n volledige dienssentrum. Tweedehandse Sleepwaens word gediens en reggemaak. Verpligte padvaardigheids-toetse en algemene onderhoud word gedoen met bykomende 24-uur padbystanddiens.

Ramkat Truck Bodies and Trailers – hulle gee ‘n 3 jaar waarborg op produkte en sleepwaens met ’n instandhoudingsplan, waarvan die eerste jaar gratis is. 

Kontaknommer:082 442 6584
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site